Klik op die skakel en ontvang jou GRATIS e-book nou:

Die gids bestaan uit die volgende hoofstukke:
Hfst 1: Waarom is dit belangrik om sisteme in plek te hê?

Hfst 2: Wat is die nodige strukture en sisteme?

Hfst 3: Hoe lyk 'n ideale huiswerkstasie?

Hfst 4: Hoe gemaak as daar kinders van verskillende ouderdomme en fases in my huishouding is?

Hfst 5: Hoe motiveer ek my kind veral as ons elke dag stry en baklei net om aan die gang te kom?

Hfst 6: Wat moet jy doen as jou kind oorweldig of frustreerd raak?

Hfst 7: Wenke om tyd effektief te bestuur, veral as hy take, praatjies en leer vir toetse moet bywerk

Hfst 8: Wenke vir ouers om in die veranderde wêreld die 'nuwe manier' te verstaan

Hfst 9: Effektiewe wenke òm jou kind aan te moedig om huiswerk af te skryf en sy dagboek te gebruik