MAMMA

Tribe

Wiskunde HULP vir MAMMAS van Laerskoolkinders Graad 4 tot 6!

'n Wiskunde Een-Stop-Platform met vraestelle, wenke, verduidelikingsvideo's, ouerondersteuning en vele meer vir MAMMAS!

Teen slegs R149 per maand het jy volle toegang tot alles-en-enigiets WISKUNDE wat jou kind (en jy) mag nodig hê om te verseker dat hy/sy die beste fondasie moontlik kan hê EN as bonus 'n LIEFDE vir WISKUNDE sal ontwikkel...



DIE LEWE IS TE KORT VIR ONNODIGE FRUSTRASIES MET WISKUNDE HUISWERK OF TOETSE

- Julle verhouding is kosbaar en jy is moeg om aan te hou karring dat jou kind begeesterd raak

- Jy is so bang jy wys jou kind die verkeerde metodes

- Jy verstaan self nie die werk nie...

ONS BIED MENTORONDERSTEUNING EN HULP WAT JY BENODIG OM JOU KIND TOT AKADEMIESE SUKSES TE LEI

Sluit nou aan en spaar baie trane in die toekoms

  • Graad 4 tot 6 Wiskunde

  • Ons vul vraestelle vraag vir vraag saam met jou kind in en verduidelik wat die kern van elke vraag is en hoe om die vraag te interpreteer. Ons leer die kind dat die vraag baie belangriker as die antwoord is. Die klem val dus op LEES MET BEGRIP.

  • Ons gee wenke en leiding om jou te help om jou kind so te motiveer dat hy/sy SELF eienaarskap neem en SELF wil.

  • Ons wys vir jou die regte manier van doen en ook die regte volgorde om tot die suksesvolle uitkoms te kom

Ja Mamma - jy KAN!

Skakel nou in by ons wengroep: Mamma Tribe

IS JY REG OM EIENAARSKAP TE VAT EN HIERDIE MAKLIKE STAP TOT SUKSES TE NEEM?


JA - Kom ons doen dit saam!

Laat jou e-pos adres hieronder vir ons gratis ouerhandleiding om tuiswerk gladder te laat verloop.

marlize@movingkids.co.za

079 069 8939