

My kind kry die werk reg, maar sukkel om vraestelle te beantwoord - wat maak ek nou?
Wat is my kind se behoefte? Waarop moet ek fokus?
Daar is slegs enkele onderwerpe waarmee my kind sukkel - waar kan ek hom/haar inskryf vir onderwerpspesifieke ekstra klasse?
Dit is die aand voor 'n toets en ek het 'n vraag. Wie kan ek vra?
Ek moet my kind stelselmatig los om op sy/haar eie te begin leer. Waar begin ek?
Wat is die groter prentjie met graad 4/5/6 Wiskunde? Waar pas sekere onderwerpe in die groter prentjie in?
Hoe moet my kind 'n vraestel beantwoord?
My kind verstaan nie die konsep nie - rig ek skade aan as ek 'n rympie of papegaai rympie vir my kind gee om te leer sodat hy/sy dit kan toepas?

Laat ons toe om die pad saam met jou te stap!


Laat jou e-pos adres hieronder vir ons gratis ouerhandleiding om tuiswerk gladder te laat verloop.
marlize@movingkids.co.za
079 069 8939